projek
Die hoofddoel van die SEED4AFRICA-projek is om die professionele profiel van Afrika se beroepsonderwysers en opvoeders binne landbou te verbeter. Die landelike gebiede word deur hierdie projek geprioriteer. Beide aanlyn en in-persoon opsies word aangebied terwyl daar ook klem op werkgebasserde opvoedings-geleenthede gelê word. Om dit te kan vermag, sal die projek die bevestiging van ‘n internasionale alliansie ondersteun wat bestaan uit beroepsonderwys verskaffers van drie lande ingeslote, Italië, België en Spanje. Selfs ’n aantal Sub-Sahara lande sal ook deel van die alliansie wees. Natuurlik koester die projek ’n diepe belangstelling om die inisiatief verder uit te brei na ander EU lande sowel as die Suider-Afrikaanse streek.
netwerk
nuus
Agritech capacity building and knowledge transfer at events: GreenTech
GreenTech Amsterdam Event with FarmTech Society CEA Lounge talks: DG Cities – Business – Investors. Key Note Introductions: Kilian Kleinschmidt
Agritech capacity building and knowledge transfer at events: CDFA
FarmTech Society was invited to engage with the Secretary of the California Department of Food and Agriculture Karen Ross, the
Agritech capacity building and knowledge transfer
The project aims to enhance the professional profile of African VET teachers and trainers in the field of agriculture and rural